![]() |
View
New Forum Topics Today's Forum Topics Set as homepage |
|
|||||||
Welcome to CyclingForums.com You are currently viewing our website as a guest which gives you limited access to view most discussions. You will have to register before you can post to this thread. By joining our free online community you will have access to post new topics, communicate privately with other cyclingforums.com members (PM), respond to polls, upload photos and access other special features like product reviews and classifieds. |
|
|
|
Thread Tools | Search this Thread | Display Modes |
|
|
#1 |
|
Registered User
Join Date: Aug 2004
Posts: 2
|
Daar is fout!!! Ek het 'n probleem met die wedrenne wat aangebied word waar die ope kategorie nooit prysgeld ontvang nie. Die organiseerders gee net vir die licence cat en die u16 prysgeld. Hulle vergeet natuurlik dat sonder die ope ryers hulle nie 'n wedren sal he nie, want die ope ryers is natuurlik die grootste hoeveelheid by elke wedren. Hoekom kan daar nie drie of vier ryers se inskrywings geld geneem word vir die prysgeld, of gaan die wedrenne net vir die organiseerders om geld uit ons te maak. Ons betaal reeds al meer as R1 per km om deel te neem. Ek mag die saak dalk verkeerd sien uit my oogpunt, maar ek dink nie ek is die enigste 1 wat so voel nie. Ons spandeer net soveel tyd en geld in ons sport,hoekom kan die wenners in die ope Cat nie BELOON WORD NIE. Ek sal graag van die organiseerders antwoorde wil kry veral uit die Gauteng Provinsie
|
|
|
|
|
|
#2 |
|
Registered User
Join Date: Dec 2006
Location: United Arab Emirates
Posts: 48
|
Ek stem saam dat dit onregverdig is, Maneer Gideon. Al hoe wel ek nog nie in die ope kategorie kan geplaas wort nie. (17jr oud) Wees bly julle het te munste ordentelike fiets wedrenne in Suid Afrika! Ek bly in die Vereenige Arabiese Emirate, en hier is dit te warm vir resiese. Ons het omtrent net 3 fiets resiese per jaar in die winter. Die res is "aquathons".
Rooinek van die woestyn. |
|
|
|
|
|
#3 | |
|
Registered User
Join Date: Jan 2007
Location: Johannesburg, South Africa
Posts: 1
|
Quote:
|
|
|
|
|