On Mon, 20 Jan 2003 08:48:02 +0200, <Boerseun> served the following to the group:
>> "laaik"?! Ook het Sudafrikaans is nie veilig nie vir Roodhemd invloeden... Leuk vin? Mooi vin?
>
>Ontspan ou vriend, my taal skeel niks. Ek het net `n grap gemaak.

Jy van Holland ek neem aan?
>
>
wat is dit met almal wat altyd wil kak en kerm oor spelling en engels. self hier op n engelse ng.
anyway terug na die subject, die ppa is te besig om te kyk vir tri bars. ek dink hulle sal die
seiltjie mis
Threeships Mcduck www.mothership.co.za